Sale!

Thomas@aqua.Net – Carina Diedericks-Hugo

Original price was: R50.00.Current price is: R40.00.

Toestand: Redelik
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 128
Uitgegee: 2007 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799340884

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA015 IH0616 Categories: , , , Tag:

Description

Die toetsreeks is verby en ‘n wonderlike langnaweek by die see le vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop – Thomas ontdek ‘n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos ‘n alien en hy betrap vir Alexandra en Lukas saam op ‘n afgelee plek tussen die rotse – en dit terwyl Lukas weet dat Thomas mal is oor haar! Dan is daar ook nog Bianca, die blonde meisie wat Thomas in die grot onder die huis ontmoet het. Sy vriende dink hy is koekoes of dat sy verbeelding oortyd werk, maar hy weet dat hy haar gesien en met haar gepraat het. Soos die vorige twee boeke in die reeks, sal lesers aqua.net nie kan neersit nie, nie eers vir die heel grootste family-size pizza ooit nie!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans