Sokkerdrome 1: Afskop – John Hickman (Vertaal deur Jaco Jacobs)

R55.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 80
Gepubliseer: 2020 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799397772

Out of stock

SKU: CN0060 Categories: , , ,

Description

Mik vir die doelhok …

Jason is ’n goeie sokkerspeler … ’n baie goeie sokkerspeler.

Wanneer ’n talentsoeker van Orlando Pirates hom in die park sien speel blyk dit asof hy dalk net die kans gegun sal word om dit uit sy woonstelblok tot in die premierliga te maak.

Maar die ander seuns speel al van kleins af saam en Jason is nie seker of hy ooit sal kan inpas nie – en of hy sy vurige humeur sal kan beheer nie.

Hierdie maklik-om-te-lees boek is ideaal om trae lesers aan te moedig en is gemik op leerlinge wat Afrikaans dalk as tweede- of derdetaal het.

Die ouderdoms-gepaste storie staan lesers by in leesoefeninge en om hul taal te verbeter.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans