Saartjie Se Nuwe Maat – Bettie Naude

R50.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 128
Uitgegee: 2007 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798147231

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0344 Categories: , , ,

Description

Die drie Muskiete maak kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot ‘n kragmeting met ‘n verrassende einde. Verder is daar ook nog ‘n strooptog in ‘n vrugteboord en ‘n tante wat op ‘n baie ontydige tyd kom kuier – om nie te praat van die onmin tussen die Muskiete nie. Gaan die meisies uitmekaar spat noudat hulle op hoerskool is?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans