Saartjie se donkie – Bettie Naudé

R70.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 127
Uitgegee: 2006 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798147194

Out of stock

SKU: RU017 Categories: , , ,

Description

Saartjie en haar boetie eet die perskes wat hul ma spesiaal vir die skou ingelê het en as straf mag hulle nie sirkus toe gaan nie. Ons heldin voel dis bitter onregverdig en begin dadelik planne beraam om in die groot tent te kom. Nie lank daarna nie wys sy vir die dorp se seuns sy kan beter as enigeen een van hulle donkie ry. Soos haar ouer broer sê – waar Saartjie is, gebeur daar altyd iets!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans