Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde – De Wet Hugo

R65.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 71
Gepubliseer: 2020 (Eerste uitgawe) Human & Rousseau
ISBN: 9780798180696

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0053/CN0052/CN0051 Categories: , , , Tag:

Description

Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur ‘n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. ‘n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .
‘n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans