Sale!

Die Avonture van Anna Atoom – Elizabeth Wasserman

Original price was: R70.00.Current price is: R56.00.

Toestand: Baie goed
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 320
Uitgegee: 2018 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624085478

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0157 Categories: , , ,

Description

Die lewe op ‘n eiland in die Indiese Oseaan is op die oog af idillies, maar Anna Atoom is eintlik nogal eensaam. Haar ma is dag in en dag uit aan die werk in die laboratorium, van waar sy die aarde monitor vir dreigende omgewingsrampe. Dis juis so ‘n krisis wat Anna van haar pragtige eiland na die verste uithoeke van die planeet neem. Net sy kan die wêreld red!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans