Sale!

Dagboek Van ‘n Dork 3: Stories Van ‘n Nie-Sotalentvolle Popster – Rachel Renee Russell

Original price was: R75.00.Current price is: R60.00.

Toestand:  Nuut
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 320
Gepubliseer: 2020 (Eerste Afrikaanse uitgawedruk) Penguin Random House
ISBN: 978079818077

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Dork #3

Nikki se skool hou ’n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey ’n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan ’n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin . . .

Additional information

Taal / Language

Afrikaans