Description
As tiener in ‘n blitsige wereld het jy nie tyd om te mors nie. As tiener in ‘n wereld wat voortdurend verander, het jy vernuwing en standvastigheid nodig. Vind God en sy onveranderlike liefde vir jou in hierdie dagboek wat die verhaal van God in een jaar.



