Die Pratende Pot – Helena Lochner

R50.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 127
Gepubliseer: 2008 Human & Rousseau
ISBN: 9780798150019

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB795 Categories: , , ,

Description

Helena Lochner se belangstelling in stories het ontstaan na aanleiding van die verhale wat die slawenageslag op hulle familieplaas saans vertel het. Hierdie is ‘n keur uit Helena Lochner se mooiste verhale, waarvan die bekendstes Ou tante Langtand, Ou mamma Kromneus, Die pratende pot, Ou meneer Springer, die Boomprinses, e.a. ingesluit word. Die stories word gekenmerk deur patrone en gebeure wat tipies is van volksverhale, mites en sprokies – o.a. humor, die kwade wat gestraf word, die goeie wat seevier, fyn sin vir klank en ritme.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans