Die Val Van Die Dice – Pat Stamatélos

R70.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  245
Gepubliseer: 2007 Kwela
ISBN: 9780795702570

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die Val Van Die Dice – Pat Stamatélos  Pattie Peters se lewe het toe anders uitgedraai as wat sy gedink het. Nooit het sy kon dink dat sy na haar verloofde, Laki Pappasani, se skielike dood enkele dae voor hul troue, wel in die huwelik sou tree nie. Maar sy het, en nou, amper twintig jaar later, het sy vier kinders wat haar eindelose vreugde gee. En ‘n man – ‘n man wat haar daagliks dryf tot op die rand van waansin en verdriet.

Hierdie meesleurende opvolg op Kroes, vertel hoe die dice toe anders geval het vir Pattie Peters. Dit lig die gordyn op so ‘n donker, tragiese lewe dat dit ‘n mens sprakeloos laat…

Vind meer Afrikaanse fiksie hier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

245

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Pat Stamatélos

Jaar gepubliseer / Year published

2000's, 2007

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Kwela