Sale!

Dryfhout – Chanette Paul

Original price was: R150.00.Current price is: R105.00.

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  509
Gepubliseer: 2011 (Eerste druk) LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799348828

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: BO019 Categories: , , , Tag:

Description

Wie is Aengel Rousseau? En wie was die voormoeder by wie Aengel dagboeke, ‘n skulp, ‘n seewatersteen en ‘n verbod om haar hare te sny, geërf het?
Dis die vrae wat Aengel Kierangbaai toe lok. Want dis waar Angelique d’Avignon amper twee eeue gelede haar spore gelaat het en legendes van die visvrou ruig loop.
Geleidelik maak Aengel sin van die legendes oor Annie en die vloek wat sy oor die Niemands uitgespreek het. Die vier moorde wat op Kierangbaai gepleeg word, kan Aengel egter nie kleinkry nie. Ook nie haar gevoelens vir Roark of hoekom iemand dink sy kan Annie se vloek ophef nie.
Gys en Fortuintjie moet weer hul speurvernuf inspan en dit ry Gys se poging om vir oulaas Gertjie se hart te wen, sleg in die wiele.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans