Description
Onbeplande Liefde – Linelle Venter – Wie Anke wil hê, moet weet die drie tienerseuns wat sy ‘geëerf’; het toe haar suster en swaer oorlede is, is deel van die pakket. Hoe sal haar aantreklike nuwe buurman daaroor voel?
Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 197
Gepubliseer: 2021 (Eerste uitgawe, tweede druk) LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799352313









