Description
Net soos wat jy Andries elke dag in jou sitkamer geniet,kan jy hom nou elke dag saam met jou dra in hierdie sakpas boekie. Die Woord elke dag is ‘n boek saamgestel uit sy oordenkings. Dit sal jou elke dag nuwe krag gee en jou toerus om deur enige situasie te kom.









