Die Blye Dae – Audrey Blignault

R60.00

Toestand: Goed (Boodskap voorin)
Formaat: Hardeband met stofmslag
Bladsye: 157
Gepubliseer: 1971 (Eerste uitgawe, sesde druk) Tafelberg-Uitgewers
ISBN:

3 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Audrey Blignault se geskrifte is dikwels gegrond op wat ‘n mens sou moet noem die avontuur van die alledaagse  – herinneringe aan “husse” uit haar kinderjare, ‘n elegie vir ‘n spens, ‘n vrolie disertasie oor poedings, die trekdag en so meer… Nogtans bly haar behandeling daarvan steeds die lewendige skerpsinnige reaksies van ‘n intellektueel.

Ek dink in die verband nie aan die wyse waarop Audrey telkens dan die dag daardie mooi vers of prosafragmentjie uit haar lektuur invleg nie. Nee, dit is wel aantreklik, want eintlik heeltemal spontaan en opopsetlik. Maar dit is eerder nog die tipiese reaksies van ‘n redelike mens, van iemand wat wel gelowig, maan  nie liggelowig is nie, wat graag dinge ondersoek en haar eie, soms heel onverwagte gevolgtrekkinge daaruit maak…

Additional information

Taal / Language

Afrikaans