Die afdraand van die dag is kil – Alba Bouwer

R120.00

Toestand: Baie goed (Boodskap voorin)
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye:  183
Gepubliseer: 1992 (Eerste uitgawe)  Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624031796

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die afdraand van die dag is kil – Alba Bouwer Die ouderdom kom met baie mankemente. Dit ervaar die susters Marie en Bettie in pynlike maar ook snaakse besonderhede wanneer hulle in Huis Lourens gaan woon en die inwoners van dié oord leer ken.

Die afdraand van die dag is kil is Alba Bouwer se eerste roman vir volwassenes. Dit is ‘n menslike, snaakse, hartseer boek; vol drome, ontnugterings, versugtinge en openbarings. ‘n Boek wat die mens se verganklikheid en sy aftakeling tot die onverwoesbare kern van sy menswees so uitbeeld dat dit die leser met nuwe eerbied vir die lewe laat.

Hierdie eksemplaar is in ‘n baie goeie toestand met ‘n boodskap voorin.

U mag ook belangstel in ons Afrikaanse-kategorie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

183

Formaat / Format

Hardeband met stofomslag – Hardback with dust jacket

Outeur / Author

Alba Bouwer

Jaar gepubliseer / Year published

1990's, 1992

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers