Description
RSG amptelike publikasie. Die eerste van sy soort in Afrikaans gebaseer op die nou 18 jaar weeklikse radio program oor sterrekunde, baanbrekers in sterrekunde, groot teleskope en ruimteteleskope. Heelal; teleskope; sterre; planete en onlangse ontdekkings in die heelal. Diepruim navorsing, sterrekunde in Suid-Afrika (die rol van teleskope soos SALT en SKA). Een van RSG se gewildste programme!. Bydraers is wereldbekende figure in hierdie area, o.a. Dr Japie van Zyl van NASA – die Amerikaanse buiteruim agentskap. Hy kom spesiaal SA toe vir die bekendstelling.




