Suid-Afrika se Grensoorlog 1966-1989 – Willem Steenkamp

R350.00

Toestand: Nuut
Formaat: Hardeband
Bladsye: 336
Gepubliseer: 2016 (Eerste uitgawe) Tafelberg
ISBN: 9780624076896

Out of stock

Description

’n Kwarteeu nadat die laaste skote in die Grensoorlog geklap het is daar steeds talle mistastings oor die oorlog. Sedert Willem Steenkamp se topverkoper Suid-Afrika se Grensoorlog in 1989 gepubliseer is, het die geweerlope afgekoel en die stof en die rook van die slagveld gaan le. Die hersiene weergawe van die klassieke boek plaas nuwe feite op die tafel en gee ’n skerpogige terugblik op die oorlog.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans