30 Nagte In Amsterdam – Etienne van Heerden

R99.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  448
Gepubliseer: 2008 NB Publishers
ISBN: 9780624047070

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: MAR217 Categories: , , Tag:

Description

Henk Andreas Melck, eerste museumassistent in ‘n klein dorpie in die Oos-Kaap, kry onverwags ‘n brief van ‘n juris in Nederland. Die brief lig Henk in dat hy sy lankverdwene Tante Zan se huis in Amsterdam geërf het.
In sy kinderjare was Tante Zan, ‘n pragtige maar eksentrieke vrou, die een met die kwaal, die onhebbelike gewoontes en die onverwagse toevalle. Maar ook die een met die geheimsinnige glaskamer en die avonture waarvan niemand geweet het nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans