Eva Ontmoet Einstein – Annelie Ferreira

R50.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  186
Gepubliseer: 2005 Protea Boekhuis
ISBN: 9781869190774

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Vir baie uitdagings en vraagstukke van die moderne lewe kon die skrywer nie al die antwoorde in die Bybel kry nie. Sy besef dat die wereld waarin ons vandag leef, radikaal anders is as die wereld van ons oumagrootjies. Tong-in-die-kies vertrek sy op ‘n spirituele reis wat by die Oerknal begin. Sy beleef die vorming van die aarde, die begin van lewe, evolusie, die ontstaan van Homo sapiens, en die ontstaan van die spirituele bewussyn van die mens. Op pad kom sy Zoroaster, die Boeddha, Jesus, Mohammed en Einstein tee. Haar reis na die dieper betekenis van die lewe is uiteindelik ‘n intellektuele geskiedenis van die mensdom wat eindig by globalisering, relatiwiteitsteorie en kosmologie. Sy kom tot die ontdekking dat die simboliek van die Christendom behou moet word maar dat nuwe betekenis daaraan gegee moet word; en dat dit gedoen kan word deur onsself te leer ken.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans