Onder Die Radar: Stories Uit Ons Land – Dana Snyman

R110.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  283
Gepubliseer: 2013 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624062271

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: LH0856 MB1421 Categories: , , , Tag:

Description

In Dana se nuwe bundel vertel hy die stories van ons land se mense, die gewone mense, mense wat sommerso onder die radar leef… Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het. Hy skryf met groot nederigheid en respek oor die mense wat andersinds ongesiens lewe en in die proses verryk en verruim hy ons. Boonop is hy dikwels skreeusnaaks.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans