Sale!

Krisis Op Keurboslaan – Theunis Krogh

Original price was: R60.00.Current price is: R48.00.

Toestand: Redelik (Agterblad het ‘n stukkende plekkie bo)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 107
Gepubliseer: 2010 (Tweede uitgawe, eerste druk)  Human & Rousseau
ISBN: 9780798150231

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB132 Categories: , , , Tag:

Description

Keurboslaan #10

Brian Spaulding, die skool se stoutse senior en die nuwe hoofseun, en Morrie Alberts, word as gevolg van ‘n misverstand tydens ‘n oorsese musiektoer by ‘n lughawe in Wes-Afrika aangehou. Die owerheid beskuldig hulle van moord en die seuns beland in die tronk waar hulle in aaklige omstandighede moet veg om te oorleef. Gelukkig is een van Keurboslaan se oud-onderwysers, meneer Hortmanshof, as sendeling in die land betrokke en kan hy doktor Serfontein dadelik laat weet wat gebeur het. Om ‘n internasionale insident te voorkom, besluit die hoof om self die seuns te gaan haal. Josef is sy bekwame vliegtuigloods.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans