Sale!

Brei – Martie Lochner

Original price was: R120.00.Current price is: R80.00.

Toestand: Baie goed (Die rugkant is stewig en die bladsye skoon en heel, sonder enige aantekeninge)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 112
Gepubliseer: 2005 Human & Rousseau
ISBN: 9780798144704

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Brei – Martie Lochner – die vermoe om unieke handwerkartikels te skep, hetsy as geskenk of vir eie gebruik, is meer werd as die aanskaffing van massamark-artikels. Brei gee  die beginner en meer gevorderde brei-entoesias kans om byderwetse, praktiese items vir vriende of vir eie gebruik te skep.

Die projekte wissel van ‘n snoesige deken tot moderne servetringe, gebrei met gewone wol en selfs leer! Die titel bevat eenvoudige patrone wat gou en maklik brei – geen ingewikkelde of tydrowende patrone, afkortings of reels oor spanning nie. Daar is ook ‘n hele afdeling wat meer vertel oor die kies van breibenodighede, basiese brietegnieke and hoe om vir verskillende tipes wol te sorg.

Die titel bewys weer dat brei eenvoudig, toegangklik en mooi kan wees.

Vind meer tweedehandse stokperdjie-boeke hier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Martie Lochner

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau