Sale!

Oos – Marion Erskine

Original price was: R50.00.Current price is: R35.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Gepubliseer: 2007 Human & Rousseau
ISBN: 9780798148740

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: C0166/S0010 Categories: , , Tag:

Description

Dit is die bittersoet verhaal oor die ervaringe van ‘n groep Suid-Afrikaners wat tydelik in Taiwan werk. Dit is ‘n eksotiese verhaal, nie net as gevolg van die ruimte waarin dit afspeel nie, maar ook op grond van die ekstreme van uitbundige sentiment en die donker ondertone daarvan — dit is ‘n oorvloedige ruiker van kleur en intrige. Die verteller, Louis, kom in Taiwan aan om vir laerskoolleerlinge Engels te gee. Sy enigste kontak in hierdie wildvreemde land is ‘n internet-vriend wat hom bekend gestel het aan die moontlikheid om in Taiwan Engels te gee. Deur hierdie kontak kom hy in aanraking mat ‘n klomp jong Suid-Afrikaners en hul Chinese vriende, en dit is hoe hy bekend gestel word aan ‘n absoluut vreemde kultuur en gewoontes wat vir hom die raarste gewoontes is wat hy nog teëgekom het.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans