Sale!

Draaijakkals – George Weideman

Original price was: R80.00.Current price is: R56.00.

Toestand: Baie goed (Naam voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 569
Gepubliseer: 2001 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624037811

3 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: MB398/IH0411/NI071 Categories: , , , Tag:

Description

Volle titel: Draaijakkals, oftewel die ongelooflike eerste jeug van Nicolaas Alettus Lazarus – stofpoepertjie, tusseninner en aartskalant van die Onderveld, waarin die verteller se wedervaringe oor sowat drie dekades aan die leser voorgehou word, beginnende met ‘n ontvangenis in ‘n bakoond, padlangs verder verby Samaritane wat op hul moer kry, gehoorsame en ongehoorsame meisies, ‘n spul Nazi’s en diverse holmolle, en eindigende met ‘n tuiskoms tussen ‘n klomp skewe brode in ‘n anderster bakoond.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans