Description
Hoekom word middeljarige mans in hulle huise tereggestel, na hulle skuldig in hulle eie bloed teen die muur moes skryf? Hoeveel name is op die moordenaar se lys? Steyn volg hiermee sy misdaadroman Donker spoor op.
Where every book is treasured. Second-hand bookstore in Equestria, Pretoria.
R120.00
Toestand: Redelik (Laminering van voorblad begin lig)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 378
Gepubliseer: 2015 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799373608
1 in stock
Hoekom word middeljarige mans in hulle huise tereggestel, na hulle skuldig in hulle eie bloed teen die muur moes skryf? Hoeveel name is op die moordenaar se lys? Steyn volg hiermee sy misdaadroman Donker spoor op.
| Taal / Language | Afrikaans |
|---|