Alles Oor Hekel – Karen Adendorff

R120.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 102
Gepubliseer: 2014 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799364330

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Alles oor hekel is ‘n gids tot die basiese tegnieke en steke van hekel en bied ook addisionele inligting rondom die versorging van hekelwerk. Hierdie boek is die ideale wegspringplek vir diegene wat wil leer hekel, maar bied ook interessante steke en kan as ‘n nuttige naslaanbron vir die gesoute handwerker dien. Die boek sluit die volgende in: Hekeldraadsoorte en hekelpenne; Die basiese beginsels en basiese steke; Spanning en toetslappies; Lees van patrone en diagramme; Kleurwerk, vermeerder en verminder; Verskillende steke: riffel, sjevron, skulp, springmielie, trossies, bobbles, ens; Inleiding tot tunisies, filet, besemstok en haarnaaldwerk; Versierings, sirkels, seshoeke, vierkante en randjies; Knoopsgate; Nate, pars en blok.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans