Boos En Bisar – Chris Karsten

R85.00

Toestand: Goed
Formaat: Naam voorin
Bladsye: 144
Gepubliseer: 2008 Human & Rousseau
ISBN: 9780798149747

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Barbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met ‘n grieselrige en onheilspellende kinkel. Alison glo haar oorlewing van die onbeskryflike wrede aanval deur twee besetenes is aan wonderwerke te danke. Ewe boos en bisar is die optredes van die psigopatiese skroewedraaiermaniak, die pedofiel wat die skuld aan die deur van sy meervoudige persoonlikhede le, en die sadistiese moordenaar en kannibaal wat nie eers sy eie dogtertjie ontsien nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans