Liefde in die Boendoes – René van Zyl

R35.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 205
Gepubliseer: 2021 LAPA Uitgewers
ISBN:  9780639602513

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Liefde in die Boendoes – René van Zyl: Sy sal baie moet waag om sy hart te wenJani Kleinhans is ’n bleeksiel en almal weet dit. Daar is dus geen rede vir haarom opgewonde te wees oor ’n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie.Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids Ruan regtig in haarbelangstel nie, en sy kan beslis nie kompeteer met ervare Tersia nie.

Maar Ruankrap haar emosies lelik deurmekaar met sy alewige komplimente, sy donker oëen die rillings wat deur haar lyf gaan wanneer hy aan haar vat. En hy vat gereeldaan haar!Moet sy jag maak op die aantreklike toergids?

Sy sal baie moet waag om sy hartte wen.

Vind meer liefdesverhale/Romanza’s hier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans