Description
Voetspore op die strand deur Johan Badenhorst en Rey Janse van Rensburg vertel van die Voetspore-span se tweede groot 4×4-reisavontuur, dié keer langs die kus van Suider-Afrika.
Die reis begin by Ponta do Ouro in Mosambiek en volg die kuslyn van vuurtoring tot vuurtoring tot by Kaap Kruis in Namibië. Wat op die kaart net meer as 4 000 kilometer lyk, word vir die span ’n avontuur van ongeveer 15 000 kilometer, vol interessante plekke, uitdagings en onvergeetlike ervarings.
Toestand: Goed










