Description
Alles oor Suid-Afrika (Nuwe uitgawe) s ‘n omvattende, geïllustreerde naslaanboek wat jong lesers help om Suid-Afrika beter te leer ken.
Die boek dek ‘n verskeidenheid onderwerpe, waaronder die land se geskiedenis, mense, kulture, gemeenskap, wetenskap en tegnologie, natuurlewe en ekonomie. Volkleurfoto’s, illustrasies en interessante inligtingsblokkies maak dit ‘n boeiende bron van kennis.
‘n Waardevolle boek vir jong nuuskieriges, skoolprojekte en algemene kennis.
Toestand: Baie goed










