Kinders van die Bybel Vertel Self, Volume 7 – Robert Schmidt

R45.00

Toestand: Redelik – ‘n kind se naam is voorin geskryf en daar is vier regmerkies op die skutblad. Die buiteblad toon ligte verweer aan die hoekies. Die inhoud van die boek is in goeie toestand.
Formaat: Hardeband
Uitgegee: 1984 HAUM Daan Retief Uitgewery
Bladsye: 67
Reeks: Kinders van die Bybel Vertel Self, Volume 7
Skrywer: Robert Schmidt
ISBN: 9780795926495

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Kinders van die Bybel Vertel Self, Volume 7 – Robert Schmidt – Die Beloofde Land Kanaän is Volume 7 in Robert Schmidt se reeks Kinders van die Bybel Vertel Self. Hierdie Afrikaanse Christelike kinderboek neem jong lesers na die Bybelse verhaal van die Beloofde Land Kanaän.

‘n Ouer Bybelboek vir kinders wat belangstel in Bybelgeskiedenis en verhale uit die Ou Testament.

Toestand: Redelik – ‘n kind se naam is voorin geskryf en daar is vier regmerkies op die skutblad. Die buiteblad toon ligte verweer aan die hoekies. Die inhoud van die boek is in goeie toestand.
Formaat: Hardeband
Uitgegee: 1984, HAUM Daan Retief Uitgewery

rugkant kinders van die bybel vertel selfagterblad kinders van die=bybel vertel selfnaam kinders van die bybel vertel selfinhoud kinders van die bybel vertel self

Additional information

Formaat / Format

Hardeband / Hardback

Outeur / Author

Robert Schmidt

Jaar gepubliseer / Year published

1980's, 1984

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

HAUM Daan Retief Uitgewery