Freddie Teddie – Stel van 2 Afrikaanse Kinderboeke

R85.00

  • Freddie Teddie en die Spook

    Toestand: Redelike toestand – ligte verweer aan die hoekies van die buiteblad.
    Formaat: Hardeband
    Bladsye: 18
    Uitgegee: 1997, Brimax Books (CNA)
    Illustreerder: Roy Trower
    ISBN: 9781858547046

    Freddie Teddie en die Boontjierank

    Toestand: Redelike toestand – ligte verweer aan die hoekies van die buiteblad.
    Formaat: Hardeband
    Bladsye: 18
    Uitgegee: 1997, Brimax Books (CNA)
    Illustreerder: Roy Trower
    ISBN: 9781858547053

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Hierdie Freddie Teddie-stel bevat twee Afrikaanse kinderboeke uit dieselfde reeks: Freddie Teddie en die Spook en Freddie Teddie en die Boontjierank. Die twee titels bied jong lesers afsonderlike avonture met Freddie Teddie, met ‘n spookstorie en ‘n verhaal rondom die bekende boontjierank-tema.

Die boeke kan saam geniet word en is ook ‘n lekker toevoeging tot ‘n versameling Afrikaanse kinderboeke. Die agterkant van die boeke lys nog twee titels in die reeks: Freddie Teddie se Skaduwee en Freddie Teddie se Verlore Speelding.

Die stel bevat:

  • Freddie Teddie en die Spook – ISBN 9781858547046
  • Freddie Teddie en die Boontjierank – ISBN 9781858547053

Toestand:

  • Freddie Teddie en die Spook: Redelike toestand – ligte verweer aan die hoekies van die buiteblad.

Freddie Teddie en die Boontjierank: Redelike toestand – ligte verweer aan die hoekies van die buiteblad.

rugkant freddie teddieagterblad freddie teddie

Vind mer Afrikaanse kinderboeke. 

Additional information

Formaat / Format

Hardeband / Hardback

Jaar gepubliseer / Year published

1990's, 1997

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

Brimax Books, CNA