Liefde op ’n skinkbord – Dina Botha

R35.00

Toestand: Goed – tweedehandse boek in goeie, leesbare toestand.
Formaat: Sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2021 (Eerste uitgawe, tweede druk)  deur LAPA Uitgewers (Romanza)
ISBN: 9780799381924

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Liefde op ’n skinkbord deur Dina Botha is ’n romantiese Afrikaanse Romanza oor Zoë en haar suster Suzelle, wat op soek is na “die Een”. Hulle stel ’n lysie saam van die eienskappe wat die perfekte man moet hê, maar Zoë kom gou agter dat sy eintlik hoop Helgaard sal aan al die vereistes voldoen.

’n Lekkerleeskeuse vir liefhebbers van Afrikaanse romanse, humor en stories oor liefde en verhoudings.

Toestand: Goed – tweedehandse boek in goeie, leesbare toestand.

agterblad liefde op 'n skinkbordrugkant liefde op 'n skinkbord

Vind meer Afrikaanse liefdesverhale. 

Additional information

Bladsye / Pages

205

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Dina Botha

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2021

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers