Die derde ontmoeting – Schalkie van Wyk

R35.00

Toestand: Goed – die voorblad het ’n klein stukkende plekkie; verder in goeie toestand.
Formaat: Sagteband
Bladsye: 197
Uitgegee: 2021 (Eerste uitgawe, tweede druk) APA Uitgewers (Romanza)
ISBN: 9780799351583

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die derde ontmoeting deur Schalkie van Wyk is ’n Afrikaanse Romanza-liefdesverhaal oor ’n ryk vrou en ’n ryk man wat albei versigtig is vir mense wat deur geld gemotiveer word. Omdat hulle mekaar vertrou en geld nie ’n rol in hul verhouding speel nie, ontstaan ’n ongewone verbintenis. Maar hoe lank kan ’n skynhuwelik duur voordat ware gevoelens begin kop uitsteek?

’n Lekkerleeskeuse vir lesers wat Afrikaanse liefdesverhale, romanse en Romanza-boeke geniet.

Toestand: Goed – die voorblad het ’n klein stukkende plekkie; verder in goeie toestand.

rugkant die derde ontmoetingagterblad die derde ontmoeting

Vind meer Afrikaanse fiksie. 

Additional information

Bladsye / Pages

197

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Schalkie van Wyk

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2021

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers