Description
Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings met die Engelse ekwivalent is ‘n waardevolle naslaanwerk wat honderde Afrikaanse spreekwoorde, idiome en uitdrukkings verduidelik, met die ooreenstemmende Engelse ekwivalente waar moontlik. Hierdie 1985-uitgawe is in redelike toestand. Die bladsye het met ouderdom vergeel, maar is skoon, volledig en die boek bly ‘n uitstekende verwysingsbron.
Hierdie boek is ideaal vir studente, onderwysers, vertalers, skrywers en almal wat hul kennis van Afrikaans wil uitbrei. Dit is ‘n nuttige hulpmiddel vir taalstudie en ‘n waardevolle toevoeging tot enige persoonlike of akademiese boekversameling. Die tweede, verbeterde uitgawe is in 1985 deur J.L. van Schaik uitgegee.
Foto’s geneem deur Karin’s Treasures.








