Olé – André P. Brink

R120.00

Toestand:  Redelik (Die naam is voorin geskryf, daar is ligte vlekkies en teenkantverkleuring op die skutblad, en die stofomslag toon ouderdomsverwante verweer. Die boek bevat ook baie netjiese, ligte potloodonderstrepings op enkele plekke wat skaars opvallend is en nie die leeservaring benadeel nie)
Formaat:  Hardeband met stofosmlag
Bladsye:  163
Uitgegee: 1969 Human en Rousseau
ISBN: –

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Olé André P. Brink is ‘n Afrikaanse roman deur een van Suid-Afrika se mees bekroonde en invloedryke skrywers. Hierdie hardeband-eksemplaar is binne in ‘n redelike toestand. Die naam is voorin geskryf, daar is ligte vlekkies en teenkantverkleuring op die skutblad, en die stofomslag toon ouderdomsverwante verweer. Die boek bevat ook baie netjiese, ligte potloodonderstrepings op enkele plekke wat skaars opvallend is en nie die leeservaring benadeel nie.

André P. Brink is bekend vir sy meesleurende skryfstyl, sterk karakterontwikkeling en betekenisvolle temas. Olé is ‘n uitstekende toevoeging tot enige versameling Afrikaanse letterkunde en sal aanklank vind by lesers wat klassieke Afrikaanse romans waardeer.

Alle foto’s is geneem deur Karin’s Treasures.

rugkant ole andre brinkagterblad ole andre brink

naam ole

Additional information

Bladsye / Pages

163

Formaat / Format

Hardeband met stofomslag – Hardback with dust jacket

Outeur / Author

André P. Brink

Jaar gepubliseer / Year published

1960's, 1969

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau