Die Groot Avontuur – Wondere Van Die Lewe Op Aarde – Leon Rousseau

R65.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 343
Gepubliseer: 2006 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798146500

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

In die groot avontuur bied ‘n boeiende maar komplekse tema – die ontstaan en ontwikkeling van lewe op aarde – so leesbaar en onderhoudend in verhaalvorm aan dat elkeen dit kan geniet. Soos ‘n verhaal wat ontvou, word die dramatiese evolusiegang van die mens ontbloot. Die storie spring weg by die oerknal 14,7 miljard jaar gelede, en eindig met dramatiese klimatologiese veranderinge, wat die skrywer die “oorgangskatastrofe” noem, sowat 11 000 tot 12 000 jaar gelede. Die title is van besondere plaaslike betekenis, want Suid-Afrika was (en is) een van die belangrikste vindplekke van die versteende oorblyfsels van die vroegste mense.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans