Die Kluisenaar – Ebba Pauli

R30.00

Toestand:  Redelik (Naam voorin, bladsye vergeel)
Formaat:  Hardeband
Bladsye:  150
Uitgegee: 1983 (Tweede verkorte uitgawe)
ISBN: 0 627 01329 5

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R450.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die Kluisenaar – Ebba Pauli: Ons ervaring  van die geestelike dinge is soms soos ‘n spieëlbeeld van die oewers en rotse van ‘n bergmeer.  Net in dié werklik stilte ure, in die siel se dbeeld daar onder in die diepte helder en bestendig, dan lyk dit byna tasbaar. Maar daar is net ‘ windvlagienodig om die beeld weer te vertroebel, en een stormvlaag is genoeg om dit onigbar te maak. Maar die speelbeelde is soos kort notas aan asof jy ’n verklaring van my moet gee nie.”

Ebla Paul skryf uit ervaring.