Sale!

Griet Kom Weer – Marita van der Vyver

Original price was: R95.00.Current price is: R66.50.

Toestand: Goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 310
Uitgegee: 2007 Tafelberg
ISBN: 9780624041368

Out of stock

Description

Griet kom weer hervat die storie van Griet Swart, tien jaar ná Griet skryf ‘n sprokie. Griet is nou veertig, maar nog net so warmbloedig soos voorheen, en steeds ongeneeslik romanties.

Sy is intens verlief (om die waarheid te sê, so gelukkig dat sy haar kreatiwiteit as skrywer verloor!), maar daar is grypvoëls wat (net soos in die mitologiese vertellings) die brose geluk bedreig.

Haar geliefde, ‘n Italiaanse wewenaar, se oorlede vrou spook steeds in sy gedagtes, sy negejarige dogter is openlik antagonisties, en Griet se liefdespel word bederf deur sintuiglike aandoenings: eers haar oog wat lelik toeswel, dan haar neus wat verstop raak en ‘n hoë koors, daarna haar oor wat ontsteek, en later ‘n treiterende verstandtand.

Eroties, snaaks, toeganklik diepsinnig.