Anderkant omdraai – Jan van Tonder

R65.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye:  177
Uitgegee: 2011 Protea Boekhuis
ISBN: 9781869194680

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB2211 MB2212 Categories: , , , Tag:

Description

Anderkant omdraai is ‘n versameling van Jan van Tonder se rubrieke wat in Rapport Tydskrif verskyn het. Kort-kortverhale, essays, sketse en anekdotes wissel mekaar af en bied ‘n vermaaklike leeservaring.
Die leser van dié rubrieke kan verwag om te lag én om geroer te word. Van Tonder skryf oortuigend oor die nostalgie van vroeër, en jukstaponeer dit met aktuele sake van vandag.
Van Tonder slaag weereens daarin om lewenswaarhede op ‘n ongeforseerde en verrassende vars manier oor te dra.