As Dood Lewe Word – Helene de Kock

R50.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 404
Uitgegee: 2016 CUM
ISBN: 9781431615452

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: KA502/SY042/SY043/SY052/SY053/SY054/SY138 Categories: , , , , Tag:

Description

Die reis na aanvaarding.

Soms tref die dood van ’n geliefde ons heeltemal on­verwags.

As dood lewe word is die ware verhaal van ’n gesin se pyn, hartseer en vrede ná die afsterwe van hulle geliefde Ouboet, soos geskryf vanuit die oog­punt van die ma, bekende skrywer Helene de Kock. Dit is die verhaal wat die ongenaakbare waarheid vertel van die finale afskeid, die harde werklikheid en die aanvaarding wanneer ’n geliefde sterf.

Stap die pad saam met Helene in die tydperk net voor en ná haar seun se dood, en hoe die gesin mekaar ondersteun het en deur ander ondersteun is. En dan bo alles: hoe hulle aanvaar het dat ’n al­magtige God dit so beskik het en dat hulle sy belof­tes kan vertrou.

As dood lewe word bied bemoediging vir elkeen wat ’n geliefde aan die dood moes afstaan.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans