‘n Splinternuwe Huwelik in 30 Dae – Douglas Weiss

R60.00

Toestand: Redelik (Laaste paar bladsye en agterblad het voutjies)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 267
Uitgegee: 2011 SCM
ISBN: 9781415312995

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Is daar iets fout met jou huwelik en weet jy nie hoe om dit reg te maak nie? Of het dit wat jy al probeer het, nie gewerk nie? Deur Dr. Doug Weiss se raad te volg kan jy in net 30 dae ‘n splinternuwe, vervullende huwelik he. Jy kan leer om van voor af verlief te raak op mekaar deur weer op ‘n geestelike, emosionele en seksuele manier te kliek.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans