Handwerk vir die huis – Annine van Reenen

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 135
Uitgegee: 2009 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799344615

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Ekstra tydjie op hande? Naweekontspanning nodig? Sit ‘n tikkie kreatiewe flair in jou huis met hierdie wonderlike boek. Daar is verskeie projekte vir verskeie dele van jou huis bv. die patio en badkamer. Daar is stap-vir-stap aawysings en dit is baie maklik om te volg. Van die meer as 30 projekte vir elke vertrek, is daar: ‘n etniese woonkamer, Meksikaanse patio, landelike kombuis, nostalgiese slaapkamer, harlekyn-kinderkamer en see-en-skulpbadkamer. Die projekte sluit in:

Verskeie tegnieke: Lapverf, verf, mosaïek, brei, seepmaak, batik en kralewerk Maklike borduur-, laslap- en naaldwerk Al die benodigdhede en tegnieke Stap-vir-stap foto’s en sketse Diagramme om te illustreer Ontwerpe, template en patrone “n Woordelys en nuttige kontakte Motiewe, patrone, diagramme, borduursteke, woorde en terme is ook ingesluit. Volkleur.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans