Sale!

Katvoet – Riana Scheepers

Original price was: R60.00.Current price is: R48.00.

Toestand: Goed
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 203
Uitgegee: 2009 Human & Rousseau
ISBN: 9780798151078

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Riana Scheepers se kortverhaalbundel is ‘n kombinasie van erotiek en gevaar, ’n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels aanleiding gee tot irrasionele en selfs wonderbaarlike lewenservarings. Vanuit ’n sterk sensuele vroulike perspektief word Afrika-mistiek en die liefde sterk op die voorgrond geplaas, en bowenal word hierdie bundel ’n viering van onblusbare lewensdrif.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans