Sale!

Van tuin tot vaas – Owen A. Reid

Original price was: R100.00.Current price is: R70.00.

Toestand: Baie goed (Hardeband sonder enige sigbare  verweer, en skoon bladsye)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 170
Uitgegee: 1987 Human  Rousseau
ISBN: 9780798121538

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Van tuin tot vaas – Owen A. Reid  is die perfekte gids vir enigeen wat die skoonheid van hul tuin binnenshuis wil bring. Hierdie pragtige 1987-hardebanduitgawe van Human & Rousseau bevat 170 bladsye vol praktiese raad oor rangskikking en blomversorging. Dit is ’n tydlose “treasure” vir tuiniers en dekor-entoesiaste.

 

Inhoud: (Hier is ‘n klein voorsmakie wat jy in boek kan verwag.)

  • Ontwerp u eie tuin
  • Die tuin is ”n vaas
  • Blomryke bolle
  • Kragtige kleure
  • Agtergrondkleur
  • Blomme vir elke geleentheid
  • Behandeling en versorging
  • Die regte gereedskap

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans