Idees vol Vrees: Volume 4 – Kobus Galloway

R100.00

Toestand:  Baie goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
154
Uitgegee:  2014 Zebra Press
ISBN: 9781770227351

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Kobus Galloway se Idees vol vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 150 000 aanhangers op Facebook, teenoor 75 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreel-woordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Idees vol vrees volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nerens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-he vir sy bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreel-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans