Stensils en Stensilwerk – Wendy Craig

R60.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
128
Uitgegee:  2004 Struik Uitgewers
ISBN: 9781868729692

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Stensilwerk is ‘n antieke kuns wat deesdae weer ‘n oplewing beleef. As een van die oudste maniere om oppervlakke te versier, verskaf dit ‘n goedkoop en vinnige manier om amper enige voorwerp of oppervlak mooi te maak. Hierdie title bevat al die nodige inligting oor hoe om jou eie stensils te sny en op ‘n professionele manier te druk. Daar word gekyk na die geskiedenis van die kuns, en daar is afdelings oor materiaal, gereedskap en tegnieke. Die reeks projekte wissel van kussings, linne en gordyne tot keramiek ware, hout en skryfbehoeftes.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans