Description
Saamgestel en vertaal deur Francois Bloemhof:
Die Aapklou - W. W. Jacobs Op Pad - Richard Middleton Die Storm - Jules Verne In Die Donker Gang Af - Francois Bloemhof 'n Legende van Stilvallei - Washington Irving Sneeu - Hugh Walpole Op die Rivier - Guy de Maupassant Die Rooi Kamer - H. G. Wells Huis van die Regter - Bram Stoker Die Skaduwee van die Skyndood - C.J. Langenhoven Einde van 'n Spookstorie - I.A. Ireland Maansteen en Ametis - Johnita le Roux Die Wolwe van Sernogratz - Saki Die Dooie Meisie - Guy de Maupassant Stemme - Jaco Jacobs Die Lykdief - Robert Louis Stevenson Hoe Professor Guildea Liefde Gevind Het - Robert Hichens









