Recce – Kleinspan-operasies agter vyandelike linies – Koos Stadler

R135.00

Toestand: Goed
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 365
Uitgegee: 2015 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624069416

Out of stock

Description

Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce’s, maar nou het een van hulle – Koos Stadler – sy ervarings neergepen. Die boek bied ‘n onthullende blik op die lewe van ‘n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoens en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans