Die Kroon Van Keurboslaan – Theunis Krogh

R70.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Gepubliseer: 2009  Human & Rousseau
ISBN: 9780798150170

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB151 Categories: , , , Tag:

Description

Keurboslaan #4

‘n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se nuwe sekretaresse, Helen Bieleveld, ‘n pragtige weduwee wat op Keurboslaan ‘n nuwe begin wil maak. Wrywing tussen die onderhoofseun en hoofseun het tot gevolg dat een van hulle met ‘n ernstige breinbesering in die hospitaal beland en boonop word die hoof, Krynauw en Helen deur ‘n groep booswigte van oorkant die Swazilandse grens oorrompel wanneer hulle twee leerders probeer red.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans